@TELEMUNDOAFRICA
@TLNDAFRICA
@TELEMUNDOAFRICA
H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30
VERLEDE KEER
Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die akteur Sebastián Martínez het deur die hospitaal gestap.
IN DIÉ UITGAWE
María Clara doen ’n swangerskaptoets, ’n pasiënt dagvaar die hospitaal, en een van die verpleegsters kry ’n brief wat bevestig sy is afgedank. Dr. Fabio erken teenoor Héctor hy het sake opgemors deur saam met Sol agter sy ma se rug rond te sluip – en nou het sy hom afgesê. Dr. Garnica berispe sy eksvrou, Victoria, omdat sy hom nie van haar siekte vertel het nie, en Victoria kry koue rillings wanneer sy ’n klont vind wanneer sy haarelf ondersoek.…
