Stroomplatforms groei en verander elke dag, jou perfekte program wag dus op jou. Hier is ’n paar programme wat jou fiks sal maak vir die spookseisoen!
The Baby is ’n ou siel.
• The Baby seisoen 1, grukomedie oor ’n baba wat voor ’n enkellopende vrou se deur beland, 2022, kettingkyk nou op Showmax.
• Pulse seisoen 1, grureeks oor ’n man wat rekenaarspeletjie-ontwerpers in hul skeppings vasvang, 2022, kettingkyk op Showmax.
• Scream Queens seisoen 1-2, grukomediereeks oor mesmaniakke wat susterskap-vroue bekruip, 2015-2016, kettingkyk nou op Disney+.
• Salem seisoen 1-3, grudrama gegrond op Amerika se Salem-verhore, 2014-2017, kettingkyk op Disney+.
• The Walking Dead: World Beyond seisoen 1, splinterreeks oor tieners wat in die apokalips grootword, 2020, kettingkyk nou op Prime Video.
TVPLUS STROOM
Acorn TV: acorn.tv/ Amazon…