Stroomplatforms groei en verander elke dag, jou perfekte program wag dus op jou. Hier is ’n paar dapper programme met ongelooflik pragtige beelde . . .
• Sense8 seisoen 1-2, sci-fi-drama van die Wachowski-susters, 2015-2018, kettingkyk op Netflix (kyk ook die dokkie oor die maak van die reeks).
• The OA seisoen 1, bonatuurlike raaisel oor ’n blinde vrou wat deur dimensies reis, 2016-2019, kettingkyk nou op Netflix.
• Euphoria seisoen 1-2, bewens die tienerdrama is dit werklik mooi om na te kyk, 2019-nou, kettingkyk nou op Showmax.
• Loki seisoen 1, die Asgardse god Loki werk in ’n agentskap wat ruimtetyd en -realiteite polisieer, 2021, kettingkyk nou op Disney+.
• Westworld seisoen 1-4, sci-fi-reeks oor temaparkrobotte wat bewustheid kry, 2016-nou, kettingkyk nou op Showmax.
TVPLUS STROOM
Acorn TV: acorn.tv/Amazon…