@GETROUDMETRUGBYKYKNET
@GMR_KYKNET
VERLEDE KEER
Buks en Nesie het amptelik pleegouers geword, Jordan het van sy eie medisyne gekry, en Kristien het die nuwe selfverdedigingsafrigter ontmoet.
IN DIÉ UITGAWE
Maryke is bekommerd oor Fafa, Amanda probeer die spanning tussen haar en Bibi oplos, en meer vroue daag vir die selfverdedigingsklas op. Maryke is ongelukkig omdat Fafa Emile se hospitaalkoste wil betaal, Nesie ontmoet Petro se au pair, en Riana voel skuldig wanneer Jana van die soen uitvind.
Jordan en Zappa groet die Stryders, SinBin kry ’n nuwe redakteur, en Leon sluk uiteindelik sy trots en aanvaar Fafa se aanbod. Wouter verras die manne met sy harde werk, Lienkie ontmoet Philip, en Kristien straal behoorlik ná haar sessies met Chris.
Die pompons ervaar die een teleurstelling ná die ander, Candice slyp haar…
