• Snowpiercer seisoen 1-3, sci-fi-reeks oor oorlewendes op ’n trein wat om die aarde sirkel in ’n ewige winter, 2020-nou, kettingkyk nou op Netflix.
• Vikings Valhalla seisoen 1, periodedrama oor die einde van die Wikings in 1066, 2022-nou, kettingkyk nou op Netflix.
• To The Lake seisoen 1, sci-fi-reeks oor mense in Moskou wat van ’n plaag vlug, 2019, kettingkyk nou op Netflix.
• The Terror seisoen 1 (van 2), periodegruwel op die skepe Erebus en Terror wat vassit in die ys wanneer hulle na die Noordwes-deurgang soek, 2018, kettingkyk nou op Amazon Prime Video.
• The North Water seisoen 1, periodedrama op ’n walvisboot wat in die poolys vassit, 2021, kettingkyk nou op Showmax.
• Game Of Thrones seisoen 1-8, fantasiereeks in ’n wêreld wat deur ’n skrikwekkende…