Benewens nuwe uitreikings is stroomplatforms die tuiste van klassieke reekse wat jy kan kettingkyk, asook nuwe, oorspronklike reekse wat nog nooit in Suid-Afrika uitgesaai is nie. Hul biblioteke groei en verander elke dag. Jou perfekte program wag dus op jou. Dis 2022, die toekoms is hier met ’n paar programme oor robotte . . .
• AI: Robots Rebellion 2040 seisoen 1, dokumentêr, 2020, Amazon Prime Video.
• Philip K Dick’s Electric Dreams seisoen 1, sci-fi, 2018, Amazon Prime Video.
• Doug Unplugs seisoen 1, kinderanimasie, 2020, Apple TV+.
• Raised By Wolves seisoen 1, sci-fi, 2020, Showmax.
• Westworld, seisoen 1-3, sci-fi, 2016-nou, Showmax.
• Transformers: Robots In Disguise seisoen 1-4, anime, 2015-2017, Showmax.…