Dis nie net nuwe uitreikings wat ons na die stroomplatforms laat storm nie. Daar is ook programme wat jy nie durf misloop nie, maar dalk nie van weet nie. Hier is die nuutste Afrikaanse reekse . . .
• In Die Sop seisoen 1, red ’n restaurant-realiteitsreeks, 2021, Showmax, kettingkyk vanaf Do. 12 Aug.
• Karakter seisoen 1, reisleefstylreeks, 2021, Showmax, kettingkyk vanaf Do. 12 Aug.
• Fokofpolisiekar: The Sound Of Fokof Unplugged, musiekdokkie, 2021, Showmax, kettingkyk vanaf Do. 12 Aug.
• Francois Van Coke & Die Gevaar 2021, musiekdokkie, 2021, Showmax, kettingkyk vanaf Do. 12 Aug.
• Bobby En Karlien seisoen 1-2, realiteit, 2017-2019, Showmax, kettingkyk vanaf Ma. 16 Aug.
• Die Kliek seisoen 6-9, afspraakrealiteitsreeks, 2015-now, Showmax, kettingkyk vanaf Ma. 16 Aug.…