BOLD
Liam se ontrouheid aan Steffy gaan hom duur te staan kom indien sy vrou, Hope, besluit om hom te verlaat, en Finn, Liam en Hope wag angstig om te weet wie Steffy swanger gemaak het. Dr. Bridget Forrester besoek haar ma, Brooke, in Los Angeles met nuus, en Liam en Finn weet nie wat om ten opsigte van Steffy te doen nie. ’n Woedende Carter eis antwoorde van Zoe en Zende, maar hy gaan dalk nie sy sin kry nie, en Forresters se internasionale advertensie-agent, Eva, begin saam met Katie en Paris aan ’n modeprojek werk.
DAYS
Ciara se pogings om met haar ware liefde, Ben, in aanraking kom, misluk, en Allie het ’n ongemaklike onderonsie met Charlie, maar gelukkig is haar pa, Lucas, naby om die situasie te…
