Daar is nie net ’n stormloop na nuwe uitreikings op stroomplatforms nie. Daar is ander programme wat jy nie durf misloop nie. Kettingkyk die volgende programme wat sangers in die kollig geplaas het.
• Parow To Parowfest Afrikaanse spesiale dokkie, 2020, Showmax vanaf Donderdag 10 Desember.
• Song Exploder seisoen 2 musiekdokkie, 2020, Netflix vanaf Dinsdag 15 Desember.
• Bruce Springsteen’s Letter To You musiekdokkie, 2020, Apple TV+.
• Behind The Story: Cassper Nyovest musiekdokkie, 2017, Showmax.
• Francois & Tasché musiekdokkie, 2020, Showmax.
• Mariah Carey’s Merriest Christmas verskeidenheidsdokkie, 2015, Netflix.
• Dolly Parton Here I Am musiekdokkie, 2019, Netflix.
• Dumbest Music Videos seisoen 1 komedie, 2020, Amazon Prime Video.…