Daar is nie net ’n stormloop na nuwe uitreikings op stroomplatforms nie. Kettingkyk ook die volgende programme vir Halloween, deel 1 . . .
• The Walking Dead seisoen 1-10 zombie-gruwel, 2010-nou, Showmax.
• Fortitude seisoen 1-3 sielkundige gruwel wat in die Noordpool afspeel, 2015-2018, Showmax.
• The Purge seisoen 1-2 moordchaosriller, 2018-2019, Amazon.
• 13 Nights Of Elvira grukomediefliekkommentaar, 2014, Amazon.
• Lore seisoen 1-2 gru-antologie wat die werklike grondslag van monsters verken, 2017-2018, Amazon.
• Ju On: Origins seisoen 1 Japannese gruvoorfliek van die The Grudgefliekreeks, 2020, Netflix.
• Santa Clarita Diet seisoen 1-3 zombiekomedie, 2017-2019, Netflix.
• Daybreak seisoen 1 post-apokaliptiese grukomedie, 2019, Netflix.
• Dead Set seisoen 1 satiriese grukomedie, zombies val die stel van ’n realteitsproram aan, 2008, Netflix.…