Daar is nie net ’n stormloop na nuwe uitreikings op stroomplatforms nie. Kettingkyk ook die volgende programme oor oorloë en gevegte.
• Das Boot seisoen 1 WO II-drama, 2018, Showmax.
• Six seisoen 1-2 VSA SEAL-soldateoorlogdrama, 2017-2018, Showmax.
• The Long Road Home seisoen 1 dokkie, VSA weermag in Irak, 2017, Showmax.
• World War II In Colour seisoen 1 dokkie, 2018, Netflix.
• Age Of Tanks seisoen 1 ingenieursdokkie, 2017, Netflix
• Rise Of Empires: Ottoman seisoen 1 historiese dokudrama, 2020, Netflix
• WW II War Diaries dokkiereeks oor die tydperk 1939-1945 tydens WO II, 2016, Amazon Prime Video.
• The Fall Of Great Empires seisoen 1 dokumentêre program oor die antieke geskiedenis, 2004, Amazon Prime Video.…