Daar is nie net ’n stormloop n nuwe uitreikings op stroomplatforms nie. Kettingkyk ook die volgende programme en episodes oor ons vriende met tentakels.
• Ocean Odyssey seisoen 1 (episode 1) dokkie, 2020, Amazon Prime Video.
• Blue Realm seisoen 1 (episode 2) dokkie, 2017, Amazon Prime Video.
• Uncaged . . . Up Close In The Wild seisoen 2 (episode 2) dokkie, 2012-2016, Amazon Prime Video.
• Planet Earth seisoen 1 (episode 11) dokkie, 2006, Apple TV+.
• The Blue Planet seisoen 1 (episode 2 en 5) dokkie, 2011, Apple TV+.
• Blue Planet seisoen 2 (episode 2 en 9) dokkie, 2017, Apple TV+
• Nature seisoen 38 (episode 1) dokkie, 1982-nou, Apple TV+.
• A Curious World seisoen 1 (episode 7) dokkie, 2015, Showmax.
• Night On Earth…