Weekdae eExtra (DStv *195/Openview *105) 22:30 H Weekdae e.tv (*194) 12:30 O Saterdae e.tv 11:20
VERLEDE KEER
Zithulele se leuens het hom ingehaal, Shria het dit oorweeg om die hofsaak te laat vaar, en Ma-Zulu het Ngcolosi se handtekening op regsdokumente vervals.
3 – 5 JUNIE
MaZulu vind uit Ngcolosi wou die ma van sy baba ’n werk aanbied, en die Maphumulo-bende maak kontak met Ngcolosi. Thokozile en kaMadonsela drink koffie saam, en Shria voel almal laat haar in die steek. Ngcolosi hardloop van Thokozile af weg, en die Maphumulo-bende val ’n Maluju-lorriebestuurder aan.
8 – 12 JUNIE
Buhle se drankie word gedokter, en Nkululeko wil weet hoekom sy ma, Thokozile, sy baas, Ngcolosi, probeer verlei. Phakade is woedend omdat sy vrou, kaMadonsela, en Thokozile vriende is, en Pranav is…
