H Weekdae SABC2 (*192) 12:30 H Weekdae SABC3 (*193) 10:30 O Sondae SABC2 08:30
VERLEDE KEER
Fikani het Marko in sy vertroue geneem, Connie het uiteindelik haar verlede en al die drama laat vaar, en DeWet het Vince vir sy goeie raad bedank. Die Hillsiders het Paasfees gevier, Esti het Mariaan perspektief gegee en Fikani het Alexa van sy geheim vertel. Khethiwe was nie tevrede voor sy haar sin gekry het nie, Alexa het met ’n blink plan vorendag gekom, Nikki het DeWet gekonfronteer, en Willem en Romeo het koppe gestamp.
22 – 24 APRIL
Connie maak ’n bekentenis met verruklike gevolge, DeWet deel ’n mooi oomblik met sy geliefdes, en Ivy het positiewe vooruitsigte vir haar gesin. Die jongklomp sluit hul projek af, Marvin het ’n traumatiese ervaring, en…
