Dit is nie net nuwe programme wat op die stroomplatforms te sien is nie. Daar is ook programme wat jy nie durf misloop nie en tans net aanlyn uitgesaai word.
• Marvelous Mrs Maisel komedie, seisoen 1-3, 2017-2019, Amazon Prime.
• Good Omens fantasie, seisoen 1, 2019, Amazon Prime.
• Tom Clancy’s Jack Ryan aksie, seisoen 1 en 2, 2018-19, Amazon Prime.
• Queen Sono aksie, seisoen 1, 2020, Netflix.
• Babies dokkie, seisoen 1, 2020, Netflix.
• The Dark Crystal fantasie, seisoen 1, 2019, Netflix.
•Black Mirror sci-fi, seisoen 1-5, 2011-2019, Netflix.
• Somizi & Mohale: The Union realiteit, seisoen 1, 2020, Showmax.
• Lockdown drama, seisoen 5, 2019, Showmax.
• What We Do In The Shadows komedie, seisoen 1, 2019, Showmax.…