Beplanning vir die toekoms en inmaak uit die tuin is hierdie maand op die spyskaart.
‘n Eenvoudige gesonde slaaisous
¼ koppie appelasyn½ koppie olyfolie2 teelepels voorbereideDijon-mosterd1 huisie knoffel, fyngekap Sout en peper na smaak Meng al die bestanddele en gooi dit oor die blare net voor opdiening.
Die gesondheidsvoordele van ‘n blaarryke slaai is talryk, en dit bevat waarskynlik die beste bestanddeel wat jy kan byvoeg: vesel, om jou spysvertering te verbeter en bloedsuiker te beheer.
‘n Vars begin
Aan die begin van ’n nuwe jaar het baie van ons die begeerte om fiks te word, ons diëte te verbeter, meer tyd saam met familie deur te bring, ‘n nuwe vaardigheid aan te leer, georganiseerd te raak, ensovoorts.
Wat meer van ‘n uitdaging is, is om te begin. Die eerste…
