Saaigids
Hoëveld en KwaZulu-Natalse Middellande Aspersies, bos-en rankskorsies, eiervrugte, komkommers, kool, marog, pampoen, radyse, seldery, snybeet, spanspek en waatlemoen, stam-en rankbone, suikermielies/mielies en tamaties
Middelveld (Pretoria en ander gebiede met minder ryp) Amarant, aspersies, beet, bos-en rankskorsies, brand-en soetrissies, eiervrugte, komkommers, marog, pampoen, snybeet, spanspek, stamen rankbone, suikermielies/mielies en tamaties
Oos-Kaap en Klein-Karoo Aspersies, beet, bos-en rankskorsies, komkommers, kool, pampoen, radyse, snybeet, stam-en rankbone, suikermielies/mielies en wortels
Wes-Kaap (en Suid-Kaapse kus) Aspersies, beet, blaarslaai, bos-en rankskorsies, komkommers, kool, pampoen, spanspek, stam-en rankbone, suikermielies/mielies, tamaties en wortels
Noord-Kaap en Groot-Karoo Aspersies, blomkool, bos-en rankskorsies, komkommers, kool, pampoen, spinasie, stam-en rankbone, suikermielies/mielies en tamaties
Laeveld en KwaZulu-Natalse kus Amarant, komkommers, suikermielies/mielies
Hoe om appelliefies te kweek
Die soetsuur goudgeel bessies van die appelliefie (Physalis peruviana) is soos weggesteekte skatte in die groentetuin. Die…