Hoëveld en KwaZulu-Natalse Middellande
Beet, blaarslaai, blomkool, Chinese kool, koolraap, preie, radyse, rape, spinasie en snybeet, uie, witwortels en wortels
Middelveld
(Pretoria en ander gebiede met minder ryp) Beet, blaarslaai, blomkool, Chinese kool, kool, koolraap, preie, radyse, rape, seldery, spinasie en snybeet, uie, witwortels en wortels
Oos-Kaap en Klein-Karoo
Blaarslaai, blomkool, Chinese kool, kool, koolraap, preie, radyse, rape, seldery, snybeet, uie, witwortels en wortels
Wes-Kaap (en Suid-Kaapse kus) Beet, blaarslaai, blomkool, Chinese kool, kool, koolraap, preie, radyse, rape, seldery, spinasie en snybeet, witwortels en wortels
Noord-Kaap en Groot-Karoo
Beet, blaarslaai, Chinese kool, koolraap, radyse, rape, snybeet, spinasie, uie, witwortels en wortels
Laeveld en KwaZulu-Natalse kus
Beet, blaarslaai, blomkool, bos-en rankskorsies, eiervrugte, groenertjies, komkommer, kool, koolraap, pampoen en Hubbard-pampoen, preie, rabarber, radyse, rankbone, rape, seldery, soeten brandrissies, spinasie en snybeet, stambone,…
