Nuwe Homebarrow
Uiteindelik ʼn nuwe weergawe van die ou kruiwa! Dit bespaar plek, is lig en tog sterk, en uiters gebruikersvriendelik. Die Homebarrow het die swaar tradisionele kruiwa vervang en die lewe in die tuin veel makliker gemaak. Dit is in Suid-Afrika ontwerp en ontwikkel, is ergonomies, het ʼn slim ontwerpte swaaiwielstuurmeganisme, en as jy dit klaar gebruik het, word dit eenvoudig teen die muur opgehang of plat uit die pad gebere.
www.homebarrow.com
Besoek ons Facebook-blaaie @TheGardenerMag om een van hierdie Homebarrows te wen.
Wen ʼn Rolux Magnum
Hierdie elektriese grassnyer is alles wat jy van ʼn Rolux Magnum verwag – koste-effektief, duursaam en betroubaar. ʼn Rolux Magnum, wat gebou is om te hou, is ontwerp om elke keer vir jou die perfekte snit te gee, daarom kan jy dit…
