Hoëveld en KwaZulu-Natalse Middellande
Beet, blaarslaai, boerbone, koolraap, krulkool, radyse, rape, spinasie en snybeet, witwortels en wortels
Middelveld (Tshwane en ander gebiede met minder ryp)
Beet, blaarslaai, boerbone, groenertjies, kool, koolraap, krulkool, rape, spinasie en snybeet, witwortels en wortels
Oos-Kaap en Klein-Karoo
Blaarslaai, blomkool, boerbone, Chinese kool, kool, koolraap, krulkool, preie, radyse, seldery, snybeet, uie, witwortels en wortels
Wes-Kaap (en Suid-Kaapse kus)
Beet, blaarslaai, blomkool, boerbone, Chinese kool, groenertjies, kool, koolraap, krulkool, preie, radyse, rape, seldery, spinasie en snybeet, uie, witwortels en wortels
Noord-Kaap en Groot-Karoo
Beet, blaarslaai, boerbone, Chinese kool, koolraap, krulkool, radyse, rape, snybeet, spinasie, uie, witwortels en wortels
Laeveld en KwaZulu-Natalse kus
Beet, blaarslaai, boerbone, bos-en rankskorsies, eiervrugte, groenertjies, komkommers, kool, koolraap, krulkool, pampoen en Hubbardpampoen, preie, rabarber, radyse, rankbone, rape, soet-en brandrissies, spinasie en snybeet, stambone,…
