Hoëveld en KwaZulu-Natalse Middellande
Aspersies, bos- en rankskorsies, komkommers, kool, pampoen, radyse, seldery, spinasie, stam- en rankbone, suikermielies/mielies, tamaties, waatlemoen en spanspek
Middelveld (Tshwane en ander gebiede met minder ryp)
Aspersies, beet, bos- en rankskorsies, eiervrugte, komkommers, pampoen, spanspek, spinasie, stam- en rankbone, suikermielies/mielies en tamaties
Oos-Kaap en Klein-Karoo
Aspersies, beet, bos- en rankskorsies, komkommers, kool, pampoen, radyse, snybeet, stam- en rankbone, suikermielies/mielies en wortels
Wes-Kaap (en Suid-Kaapse kus)
Aspersies, beet, blaarslaai, bos- en rankskorsies, komkommers, kool, pampoen, spanspek, stam- en rankbone, suikermielies/mielies, tamaties en wortels
Noord-Kaap en Groot-Karoo
Aspersies, blomkool, bos- en rankskorsies, komkommers, kool, pampoen, spinasie, stam- en rankbone, suikermielies/mielies en tamaties
Laeveld en KwaZulu-Natalse kus
Suikermielies/mielies…
