Een van die hoofredes vir The Herb Farm se Speelterrein is om kinders te kry om buite te speel en met die natuur in aanraking te kom.
Dis in 4 temas ingedeel: Die Kruieboer, Vrugteboer, Groenteboer en Blomboer – wat ʼn groot verskeidenheid alledaagse kruie, groente, vrugte en blomme vir die kinders bied om aan te raak, te proe, te ruik en te sien!
• Weeklikse klasse word aangebied• Skep Gewaardeerde Kinders• Jong Ingenieurs• Kinderkleiklasse• Klein Kombuisklasse• EduPlus Opvoedkundige Klasse• Tuisskool- en Skoolgroepsklasse• Skeppende Kruieskuurklasse – wat kinders leer tuinmaak, kook en handwerk doen• Leer van Insekte, Voels, Erdwurms en Bye• Kinderpartytjies The Herb Farm
Summitweg 264, Blue Hills, Midrand Oop Dinsdag – Sondag
8 vm. – 4 nm.
www.herbfarm.co.za
info@herbfarm.co.za
010 447 3517…