Hoëveld en KwaZulu-Natalse Middellande
Saai: Beet, blaarslaai, eiervrugte (ontkiem binne), groenertjies, kool, rabarber, radyse, rape, rissies (ontkiem binne), snybeet, spinasie, stam- en rankbone, tamaties (saai binne) en wortels
Middelveld (Tshwane en ander gebiede met minder ryp)
Saai: Beet, blaarslaai, bos- en rankskorsies, eiervrugte (ontkiem binne), komkommers, kool, mielies, pampoen, rabarber, radyse, rape, rissies (ontkiem binne), spanspek, spinasie en snybeet, stam- en rankbone, tamaties (binne), witwortels en wortels
Oos-Kaap en Klein-Karoo
Saai: Beet, blaarslaai, eiervrugte (ontkiem binne), komkommers, kool, rabarber, radyse, rape, rissies (ontkiem binne), spinasie en snybeet, tamaties, witwortels en wortels
Wes-Kaap (en Suid-Kaapse kus)
Saai: Beet, blaarslaai, bos- en rankskorsies, eiervrugte (ontkiem binne), groenertjies, mielies, rabarber, radyse, rape, rissies (ontkiem binne), snybeet, tamaties, witwortels en wortels
Noord-Kaap en Groot-Karoo
Saai: Beet, blaarslaai, bos- en rankskorsies, eiervrugte, ertjies, mielies, rabarber,…