Hoëveld en KwaZulu-Natalse Middellande
SAAI: Boerbone, koolraap en radyse
Middelveldgebiede (Tshwane en ander gebiede met minder ryp)
SAAI: Blaarslaai, boerbone en groenertjies
Oos-Kaap en Klein-Karoo
SAAI: Boerbone, groenertjies, radyse en uie
Wes-Kaap (en Suid-Kaapse kus)
SAAI: Blaarslaai, boerbone, groenertjies, preie, radyse, rape, seldery, spinasie en uie
Noord-Kaap en Groot-Karoo
SAAI: Boerbone, rape, spinasie en uie
Laeveld en KwaZulu-Natalse kus
SAAI: Beet, blaarslaai, boerbone, bos- en rankskorsies, eiervrugte, groenertjies, komkommer, kool, koolraap, pampoen en hubbardpampoen, preie, rabarber, radyse, rankbone, rape, soet en brandrissies, spinasie en snybeet, stambone, tamaties, witwortels en wortels
Het jy geweet?
Die koste-effektiefste wintergroente om te kweek is Asiatiese blaargroente, blaarslaai, roket en krulkool. Vergelyk die koste van ʼn pakkie saad met ʼn pakkie geoeste blaargroente in die supermark. Een saadpakkie blaarslaai (ongeveer R20) sal ongeveer vyf maande…
