GAUTENG
Vrydag 27 Julie – Sondag 2 September
2018 Garden World-lentefees: “ʼn Gevoel van Plek”
Vanjaar se uitdaging aan tuinargitekte wat die 17 skoutuine maak, is om tuine met stemming, atmosfeer en persoonlike styl te ontwerp.
Plek: Garden World, Beyers Naudérylaan, Muldersdrift
Navrae: 011 957 2545, 011 956 3003, 083 997 6142, www.gardenworld.co.za
Saterdag 14 Julie
2018 Clivia Interspesifieke Skou en Vetplantskou
Plek: Laerskool Rooihuiskraal, h. v. Panorama en Maraboestraat, Rooihuiskraal, Centurion
Tyd: 08:00 – 15:00
Navrae: Martin 083 937 5216, 012 656 1904
Vrydag 27 Julie – Sondag 29 Julie
Groot Aalwynnaweek
Plek: Witkoppen Wildflower Nursery, Valleyweg 363, North Riding
Navrae: 011 516 0262, witkoppen@webmail.co.za
KWAZULU-NATAL
Sondag 1 Julie
Praatjie: Suikerbekkies Aalwynhibriede, deur Ruthe Gray
Plek: Femma Hackland se tuin, Bishopstowe
Navrae: Ruthe Gray 082 727 2075, grayruthe@gmail.com
SWEDE…