WES-KAAP
Saterdag 18
Skeppendehouerkompetisie met die Durbanville-tuinklub
Durbanville-biblioteek, Oxfordstraat, Durbanville
Pryse ter waarde van R6 000! Gratis toegang.
Navrae: www.durbanvillegardenclub.co.za
21 November – 3 Desember
Kaapse Geskenkemark
Seepunt-burgersentrum Maandae tot Vrydae van 09:00 tot 19:00 Saterdag en Sondag van 09:00 tot 17:00
Navrae: 082 411 3981, geskenkemark@gmail.com
Saterdag 11 en Sondag 12
Stellenberg-tuine Ope Dae
Ten bate van die St. Joseph-tehuis vir kinders met chroniese siektes Oaklaan 30, Kenilworth 09:30 – 17:30
Toegangsgeld: R50, kinders onder 12 gratis. Tee R30. Die Stellenberg-kwekery is oop.
Navrae: 021 762 7733, 083 300 1196, www.stellenberggardens.co.za
GAUTENG
Woensdag 22
Praatjie: Weerlig en Navorsingsbevindings, deur Estelle Trengrove
Die Floreum, Johannesburgse Botaniese Tuin, Olifantsweg, Emmarentia
Toegangsgeld: Lede R20, Besoekers R30, waaronder verversings
Navrae: 082 951 1432…
