GELEENTHEDE VIR JULIE
KWAZULU-NATAL
Saterdag 29 – Sondag 30 Jaarlikse Queensburgh-orgideesklubskou Kom bewonder orgideë van alle groottes, vorms en kleure. Plante en verversings is te koop. Kloof-stadsaal, Old Mainweg, Kloof
Tyd: 10:00 – 16:00
Toegangsgeld: Volwassenes R15, leerders R10
Navrae: Jimmy 082 809 1572
GAUTENG
Woensdag 12 Julie
Die Tuinbouvereniging
Praatjie: Uitgelegde tuine, deur John Cowen. Roosevelt-ontspanningsentrum, Prellerrylaan, Roosevelt Park
Tyd: 19:30
Toegangsgeld: Lede R20, besoekers R30, waaronder verversings
Navrae: 082 951 1432
Woensdag 26 Julie
Die Tuinbouvereniging
Praatjie: Die jongste hommeltuigtegnologie wat in Johannesburg-stadsparke gebruik word, deur Alan Buff.
Die Floreum, Johannesburgse Botaniese Tuin, Olifantsweg, Emmarentia
Tyd: 19:30
Toegangsgeld: Lede R20, besoekers R30, waaronder verversings
Navrae: 082 951 1432…
