Limpopo
Saterdag 29 – Sondag 30
Haenertsburg se Voedsel- , Wyn- en Bierfees
Haenertsburg-dorp, Magoebaskloof
Navrae: 082 370 8567,
www.foodandwinefestival.co.za
Wes-Kaap
Maandag 3
Kay Montgomery – A Quarter Century of Gardening in the Weekend Argus
Die Athenaeum, Boundary Terraces (langs WP Krieketklub), Campgroundweg
Toegangsgeld: R20
Navrae: Glenda 021 531 5713, info@capehorticulturalsociety.co.za
Vrydag 7 – Sondag 9
Herfsskou van die Kaapse Orgideevereniging: Disas en Diamante
Die Floreum, Johannesburgse Botaniese Tuin, Emmarentia
Toegangsgeld: R15 vir volwassenes, R10 vir leerders en pensionarisse, van 09:00 tot 16:00
Navrae: Bev Schram 083 252 4659, president@ capeorchidsociety.co.za
Gauteng
11 Februarie – 31 Mei
Die Lifestyle Tuinontwerpskou
Vanjaar vier 10 konseptuine uitnemendheid in uiteenlopende, eietydse Suid-Afrikaanse styl. ? Vol program van geleenthede vind tesame met die skou plaas.
Lifestyle Tuinsentrum, h.v. Beyers Nauderylaan en Ysterhoutlaan, Randparkrif
Toegangsgeld:…