1 ’N Wit spitspaalheining
Almal hou van ʼn wit spitspaalheining of mooi somerhuisie in die tuin, maar die nodige instandhouding om alles op hul beste te laat lyk, kan ʼn nagmerrie wees. Vir baie mense is dit ʼn nimmereindigende uitgawe, moeite, afskuur, verf en vernis jaarin en jaaruit. EnduraTech Pg wees om dit af te skuur, te verf, te vernis of te behandel nie, en dit kan nie vrot, roes, bars, blasies vorm of verkleur nie. Hierdie duursame produkte is met ʼn lewenslange waarborg te kry en is vinnig en maklik om te installeer. Benewens pasgemaakte installasies het EnduraTech ook nou ʼn reeks produkte wat by Builders-winkels gekoop kan word. www.enduratech.co.za
2 Petrolpaalkettingsaag
Lawn Star se nuwe petrolpaalkettingsaag het ʼn uiters kragtige tweeslagpetrolenjin wat met sy 33 cc-inhoudsmaat 0,9 kW…