1 AKTIVEER JOU GROND
Easy Green Humic Total Soil Activator verbeter grond binne ‘n kort tydjie. Die produk is heeltemal organies en niegiftig, en bied voordele soos verhoogde wortelgroei, verbeterde grondbelugting, verbeterde stikstof en voedingstofopname, en dit ontgiftig ook die grond. Dit breek ook kleigrond af en verleen tekstuur aan sandgrond terwyl dit voordelige grondmikro-organismes aanwakker. Hierdie wateroplosbare produk ontsluit voordelige fosfate en brand nie plante nie. Dit kan vir alles gebruik word, waaronder grasperke, vrugtebome, rose, sierplante, bonsai’s en groentetuine.
www.easygreen.co.za
2 DEKORATIEWE WATERDIGTING
Coprox Waterproof Dualcoat is ʼn maklike en effektiewe waterdigting of dekoratiewe muur en vloerbedekking met ʼn sementbasis wat geskik is vir binneoppervlakke soos badkamers, storte en kombuise. Dit verskaf waterdigting en ʼn esteties mooi dekoratiewe afwerking alles in een stap. Dit skakel die behoefte aan…
