Gauteng
Saterdag 16
Clivias: Interspesifieke skou
Interspesifieke clivias word vertoon, kundiges gee raad en demonstrasies word heeldag gehou.
Laerskool Rooihuiskraal, h.v. Panorama- en Maraboestraat, Rooihuiskraal
Toegang is gratis
Navrae: Martin 083 937 5216 of 012 656 1904
Vrydag 22 en Saterdag 23
Werksessie: Maak droomvangers
Voorafbetaalde bespreking noodsaaklik. R300 per geleentheid.
Navrae: Patsy Vergeer, Die Kruie en inheemseplantgilde, 011 393 3427, 076 265 4948, patsyspotions@vergeer.co.za, www.patsyspotions.co.za
Saterdag 23
Orgideeverkoping en opedag
‘n Groot verskeidenheid blommende orgideë en versamelbare plante is te kry.
Plantae Orchids, Brits
Navrae: Nollie 084 752 6823, Tinus 084 458 1199, info@plantae.co.za, www.plantae.co.za
KwaZulu-Natal
Saterdag 23 – Sondag 24
Queensburgh Jaarlikse Orgideeskou
Plante is te koop.
Kloof-stadsaal, Old Mainweg, Kloof
Toegang: Volwassenes R15, leerders R10
Navrae: Jimmy 082 809 1572…
