Drake, hobbits, kabouters en dwerge. Elwe, feetjies, eenhorings en towenaars. Hansie en Grietjie, Hompie Kedompie, Aspoestertjie en die Drie Varkies. ? Mens sou nie verwag om die karakters in ? praktiese tuintydskrif te vind nie, en seker ook nie in ? tuin nie. Heather Beckerling het egter die denkbeeldige omarm om ? magiese, mitiese miniatuurwereld in haar voortuin aan die Suidkus van KwaZulu-Natal te skep.
“Dit het alles begin toe ek 50 word,” lag Heather. “Ek het ? feetjie tema vir ‘n verjaardagpartytjie gereel en gehoop dat almal hulle daarvolgens sou optof. Niemand het nie, maar amper almal het vir my die een of ander feetjieornament present gegee. Ek wou nie almal binne hou nie en het dus ? feetjietuin in ons klein Johannesburgse tuin begin maak.
Jare later het…
