Die Groot Buitelewegids is Suid-Afrika se nommer 1 karavaanpark en kampeerterrein gids, en spog met van die beste bestemmings in die land.
Ons 2017 uitgawe, wat nou op die rakke is, bevat kontakbesonderhede van oor die 990 oorde, gedetaileerde inligting oor 115 spog-oorde, en vereer die 27 beste oorde in Suid-Afrika soos gestem deur jou in ons Lesersoord van die Jaar kompetisie.
Maar wag, daar is meer! Die Groot Buitelewegids 2017 is ook stampvol reis inhoud uit al ons provinsies, sowel as van buite ons land se grens. Stories sluit in:
• Kruger Park selfryroetes• Ontdek die Namibwoestyn• 8 groot passe in die Oos-Kaap• Brits, Pilanesberg, Madikwe• Toerisme-roetes van die Wes-Kaap• Augrabies, Kgalagadi, Richtersveld... en meer!…
